Dit is ons doelstelling om waarde toe te voeg ten opsigte van die volgende:

Om die unieke behoefte van ons kliënte te identifiseer en daarvolgens te adviseer

Om die perfekte balans tussen dekking en premie te vind met gepaardgaande uitstekende diens

Om voortdurend te streef na 'n langtermyn verhouding na wedersydse vertroue en vennootskap met ons kliënte sowel as die verskeie versekeraars

Om 24 uur per dag / 7 dae per week beskikbaar te wees en diens te lewer

Emerald Portefeulje Bestuur is in 1999 gestig en het ons as standvastige korttermyn versekeringsmakelaar in die area gevestig. Met die steun van goed opgeleide en dienswillige personeel lewer ons topgehalte en professionele diens aan ons kliënte.

Ons het uitstekende verhoudings met ons versekeraars. Dit inaggeneem verkry ons mededingende kwotasies om in alle behoeftes van ons kliënte te voorsien.


Nuus / Foto's
Site Map